
Son
ATLANTIS se mense is nou gatvol van MyCiti-busse wat daagliks breek en hulle jobs in die gedrang bring.Volgens pendelaars wat vandeesweek met Son gepraat het, kom die probleem al maande aan.
Kaapse Nuus | Nuus | Son
4 days ago · Nuusgebeure met stories van die Kaapse Vlakte, Mitchells Plain, Retreat, Kraaifontein, Kuilsrivier, Atlantis. Uit die Kaapse metro van die Noorde tot die Suide.
Nasionale Nuus | Nuus | Son
Nuusgebeure met stories van regoor die land. Uit Pretoria en Johannesburg in Gauteng, tot Limpopo, KZN, Vrystaat en Namakwaland, Springbok, Kimberley en die res van die Noord-Kaap.
Male nurse wat glo verkrag het, in aanhouding | Son
3 days ago · ’N MALE nurse van Ekurhuleni wat van verkragting en seksuele aanranding in Duduza aangekla word, sal vir eers in aanhouding bly. Die 49-jarige nurse het Woensdag in die Nigel-landdroshof verskyn. Hy word daarvan aangekla dat hy ’n 17 en 19-jarige in 2023 seksueel aangerand het. In Augustus 2023 ...
Gayton en Kriel praat oor VSA | Son
2 days ago · GAYTON McKenzie, die PA-leier, het vandeesweek met die burgerregte-organisasie AfriForum vergader. Die meeting, wat blykbaar by sy kantoor as minister van Sport, Kuns en Kultuur gehou is, het gegaan oor die nasionale regering se verhouding met die VSA-regering.
Minister sal magic moet pleeg met sy begroting | Son
3 days ago · Volgens StatsSA, het die werkloosheidsyfers vanaf 32,1% tot 31,9% gedaal. Die South African Beer Association (SABA) het by monde van sy uitvoerende hoof, Charlene Louw, Godongwana gevra om die drankbedryf nie te veel te looi met die …
Boland | Nuus | Son
4 days ago · Nuusgebeure met stories van Paarl, Wellington tot Ceres, Tulbagh, Worcester, Stellenbosch en De Doorns, Robertson.
Wes-Kaap | Nuus | Son
Onnie choke glo laerskoolmeisie; Matrikulant veg om sy lewe ná 16-jarige hom glo steek ; Minister sal magic moet pleeg met sy begroting; Hulp gevra met identity van oorledenes
Oos-Kaap | Nuus | Son
Kapt. Sandra Janse van Rensburg, ’n polisiewoordvoerder, het in ’n media verklaring gesê die saak word deur die provinsiale eenheid vir ernstige en geweldsmisdade ondersoek ná die skietery Woensdagoggend omstreeks 11:00 in Dwarha-straat in die Elephant Park informele nedersetting.
Matrics: Vreugde en tears | Son
Jan 16, 2025 · TRANE van blydskap het vrylik gevloei toe leerders Dinsdag hulle uitslae van die 2024- Nasionale Seniorsertifikaat-eksamen ontvang het. Die hoof van New Orleans Sekondêr in die Paarl, Carlyn Oppelt, het in haar toespraak gesê: “Die uitslae was nie so goed soos ek gehoop het nie, maar tog beter as wat ek verwag het.”
- Some results have been removed