Former Tottenham and Netherlands star Michel Vorm has swapped football for another lucrative industry after getting involved in the world of diamond dealing. Diving into the gem and jewellery ...
Die vakbond Nehawu gaan vandag ‘n memorandum met eise aan die Nasionale Tesourie en die Reserwebank oorhandig in ‘n poging om te verhoed dat die Ithala-bank in KwaZulu-Natal gelikwideer word. Nehawu ...
Die Former Refugees Repatriation Association of Namibia (FRRAN) het Swapo-elites daarvan beskuldig dat hulle hulself astronomiese veteraan-uitbetalings betaal en vir mekaar plase g As jy n aktiewe ...
Die man, wat homself in die maag en nek gesteek het, het geweier om die mes te oorhandig. ’n Polisievrou het volgens inligting rubberkoeëls in sy rigting afgevuur om hom tot bedaring te bring en die ...
Provinsiale gesondheidswerkers het altesaam 246 vermeende onwettige myners behandel wat tydens die driedaagse operasie boontoe gebring is, voor hulle aan die polisie oorhandig is. Van die 246 is 33 in ...
Deelnemers aan die optog sal die oggend ’n versoekskrif aan verteenwoordigers van die Ditsobotla-munisipaliteit oorhandig, sê Fanie du Toit, Bastion SA-lid. ’n Verklaring is uitgereik waarin versoek ...
Dit kom te midde van klagtes op sosiale media oor sommige geldskieters in die Paarl wat nie net eis dat begunstigdes hul kaarte tydens die lening oorhandig nie ... “Jy leen by haar geld, dan soek sy ...
Ingevolge die skietstakingsooreenkoms sal 33 van die oorblywende gyselaars tydens die eerste fase vrygelaat word, waarvan die eerste drie na verwagting vanmiddag aan die Rooikruis oorhandig sal word.
Tienie het tasse oorhandig aan verskeie skole regoor Brakpan. Die jarelange inwoner van Springs en ‘n voormalige grafiese kunstenaar by die Springs Advertiser (Caxton) met 46 jaar diens agter ...
Op die foto oorhandig hy 30 tasse aan Elri Bradford van Laerskool Die Arend in Brakpan. Dal Fouche inwoner, Tienie Engelbrecht het aan die einde van 2024 aangesluit by die Solidariteit Helpende ...
Meatco-produsente het, ná ’n dringende vergadering verlede Donderdag met die onderneming se bestuur en direkteure, ’n geskrewe dokument met eise ingedien dat die vleisfabriek nie net alle ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results