News

Sy is in Graad 12 en handhaaf oor die algemeen ‘n gemiddeld van 94% vir Afrikaans en dit terwyl haar huistaal hoofsaaklik Engels is. Kylie het in Nigel grootgeword en haar ma, Tania het vertel ...
Die uitslae is as volg: · Gr.10-12 Afrikaans Huistaal (Voorbereid): Derde: Cherize Combrink. Tweede: Ju-André Vlok. Eerste: Christian Rix. · Gr.8-9 Afrikaans Huistaal (Voorbereid): Derde ...