SPEURDERS verbonde aan die Grassy Park-polisiestasie ondersoek ’n klag van moord en twee van poging tot moord ná ’n man ...
BEWERINGS van afknouery het nou weer by die Stad Kaapstad se Direktoraat van Veiligheid en Sekuriteit kop uitgesteek. Insp.
TWEE Suid-Afrikaners is by die OR Tambo-lughawe met meer as R7 miljoen se dwelms betrap. ’n Polisiewoordvoerder, lt.kol.
POTCHEFSTROOM. - ’n Polisieman het Dinsdag (18 Februarie) in die Delareyville-landdroshof verskyn op aanklagtes van bedrog en ...
DIE Wes-Kaapse minister van maatskaplike ontwikkeling, Jaco Londt, sê sy departement het ’n toename bespeur in navrae en klagtes rondom die migrasie van die SASSA goue kaarte na die nuwe Postbank-kaar ...
DIE Kraaifontein-polisie ondersoek ’n moordklag nadat die lyk van ’n man gistermiddag (Vrydag) met ’n steekwond gevind is.
BUTTERWORTH. - SEWE gewapende verdagtes is noodlottig gewond tydens ’n skietgeveg met die polisie op die N2-snelweg naby ...
Die polisie ondersoek ’n saak van moord nadat ’n man met ’n balaclava oor sy gesig drie vroue Donderdagaand in ’n huis in ...
’N MAN wat TikTok laat gril het met sy rassistiese uitlatings, het vandag in die Kaapse landdroshof verskyn. Die 50-jarige ...
DIE laaste weke moes Suidooster-aanhangers toekyk hoe hulle geliefde Kaashifa-karakter, vertolk deur die talentvolle ...
’N GR. 8-leerder van die Spine Road Hoërskool in Mitchells Plain wat na bewering selfmoord gepleeg het oor erge geboelie, sal ...
DIE Wynberg-streekhof het ’n voormalige polisiereservis, Johan van der Merwe, skuldig bevind aan moord en die onwettige besit ...