Hy was een van die groot eksponente van die Namibiese landskap. Sy latere werke toon ’n grafiese ekspressionisme wat aan die deur van kubisme begin klop. Hy het hiermee ’n brawe treetjie geneem en ...