Hulle het altesaam 1 196 nie-bederfbare blikkies kos ingesamel en dit is tydens ‘n spesiale geleentheid aan Huis JJ Watson en Rosemoor tehuis vir bejaardes oorhandig. Elkeen van die instansies het 598 ...
Hoewel daar onlangs verspreide reënval in sommige dele van die Noord-Kaap was, bly die droogte ’n ernstige uitdaging vir boere in die streek. Volgens Janine Byleveld, bedryfsbeampte: ekonomie, handel ...
Meer as R600 000 “Die ondersoek het aan die lig gebring dat die beskuldigdes meermale geld by die poskantoor onttrek het om begunstigdes te betaal, en wanneer daar geld oor was, sou hulle dit (na ...
Na sy deur binnelandse sake oor haar onwettige voortgesette verblyf in Suid-Afrika geprosesseer is, sal Rungo aan die polisie oorhandig word aangesien sy ook die onderwerp is van ’n voortgesette ...
Namibië se Afrikaanse dagblad, Republikein, verskyn van Maandag tot Vrydag en bied lesers ‘n keur van plaaslike nuus oor alle onderwerpe. Die koerant het n sterk teenwoordigheid in die sosiale media ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results