Alhoewel slang’ en die gebruik van anglisismes en afkortings deel vorm van die alledaagse gesprekke tussen vriende, is dit steeds belangrik dat daar ‘n balans is om die standaard van suiwer Afrikaans ...
Op Donderdag, 13 Maart, het die jaarlikse Oratorsaand weer plaasgevind. Dit is hier waar enige spreker die geleentheid gebied word om hul sprak te kom sprook. Hierdie jaar was ons verras met die gehal ...